Dimalachite River Lodge (P)

BESOEK GERUS DIMALACHITE RIVER LODGE.

Kom geniet die pragtige natuurskoon met pragtige voël en wild lewe, 9km vanaf Parys – teen die Vaalrivier.
Slegs een en ‘n half uur se ry vanaf Gauteng.
• Akkommodasie in pragtige volledig toegeruste selfsorg eenhede.
• Rivieroewer Glamping tent – volledig toegerus.
• Kampering op rivier oewer. Kies tussen tussen hengel plekke en natuur kampeerplekke met pragtige uitsig.
• Silwer skoon ablusies en absoluut veilig.
• Familie / gesin vriendelik.
• Groot swembad met jacuzzi en kinder swembad.
• Heerlike White water rafting vir die avontuurlustiges – 7km.
• Sundowner uitstappies – 3km.
• Puik hengel water. Groot karp, geelvis, moddervis en baber.
• Bespreek ‘n hengel uitstappie en wees verseker van goeie vangs.
• Wild besigtiging – self-drive.
• Speelparkies vir kinders en kinders kan gerus hulle fietse saambring.
• Put- Put, springmatte en paintball skyfskiet.
• Kiosk wat ys, hout, koeldrank, roomys, aas en die nodigste aanhou.
• Spesiale midweek tariewe.
• Vir persone wat die natuur en absolute stilte wil geniet beveel ons midweek besoek aan.

Ons sien daarna uit om u te verwelkom vir ‘n welverdiende onvergeetlike naweek of vakansie.

Dimalachite span.
Kontak ons gerus:
Tel: 056 818 1860 / 1/ 2

Vir meer inligting en fotos besoek gerus ons webblaaie en Facebook bladsye.

  • www.dimalachite.co.za
  • www.parysrafting.co.za
  • www.parysschoolcamps.co.za
  • www.parysteambuild.co.za